Cope vra vir groei-begroting
Die Congress of the People doen ʼn beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ʼn begroting in te dien wat voorkeur gee aan ekonomiese groei. Die minister lewer vandag sy begrotingsrede in Kaapstad. COPE-woordvoerder, Pake Dikgetsi, sê hulle waarsku dat besparingsmaatreëls wat maatskaplike dienste betref terwyl miljarde weens korrupsie verlore gaan, sal die land verder in ʼn krisis dompel. Hy voeg by die regering moet voorkeur gee aan ekonomiese groei, werkskepping en die beëindiging van korrupsie en wanbestuur: