VN vra US$6 miljard vir Soedan-hulp
Die Verenigde Nasies vra 6 miljard Amerikaanse dollar vir hulp vir Soedan in wat beskryf word as die wêreld se ergste voedselkatastrofe en die massaverplasing van mense wat deur ooit burgeroorlog veroorsaak is. Volgens Tom Fletcher, die VN se noodlenigingskoördineerder, kort 26 miljoen mense dringend bystand.