Daar’s hy… so moet ‘n weervoorspelling klink
Die nuutste AMT-weervoorspelling bring goeie nuus vir Namibië. Dit wil voorkom asof die ontwikkeling van tropiese siklone vir eers op ys is en dit is baie goeie nuus vir die land. Die bekende weervoorspeller van Suid Afrika, Johan van den Berg het die jongste.