DA sê polisie in Wes-Kaap moet meer honde kry

Die DA in die Wes-Kaap polisiehonde word as ‘n magsvermenigvuldiger beskou en is instrumenteel in die stryd teen misdaad op die Kaapse Vlakte, veral met betrekking tot dwelms, wat verder help om bende-verwante misdaad te bestry. Nicholas Gotsell van die DA sê die polisie het baie toegewyde hondehanteerders wat verhinder word om hulle passie uit te leef want hulle het nie honde nie: