Nujoma was laaste bevryder, maar stryd vir vryheid is nie verby nieFebruary 14, 2025

President Sam Nujoma was nie net Namibië se stigterspresident nie, maar, was ook die laaste van die groot bevrydingstrydrosse. Sy naam word verbind met name soos Kenneth Kaunda, Julius Nyerere, Nelson Mandela en meer, sowel as met die dekolonisering van Afrika. Maar, professor Nixon Kariithi, ‘n kenner in Afrika-aangeleenthede sê die stryd vir vryheid is nie verby nie.