Droogtehulp se fondse is uitgeputFebruary 13, 2025
Die Namibië Boere Droogtehulp sê sy fondse is uitgeput. Ten spyte van die reën is daar nog dele van die land wat droog is en baie boere benodig hulp. Die fonds vra vir skenkings en beplan ook verskeie fondsinsamelings. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Henriette le Grange van die fonds…