VF+ se Groenewald is in SA om te bly

Die leier van die Vryheidsfront Plus en minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê die regte van Afrikaners moet gerespekteer word terwyl daar aan ‘n beter toekoms vir alle Suid-Afrikaners gewerk word. Hy verwerp onteiening sonder vergoeding vir grondhervorming en vra vir meer besliste optrede deur die polisie oor onwettige grondbesettings. Groenewald sê hy is in Suid-Afrika om te bly: