Repokoers daal met 25 basispunteFebruary 12, 2025
Daar is verligting vir huishoudings met die repokoers wat met 25 basispunte afgebring is na 6,75 persent. Die sentrale bank se gowerneur Johannes !Gawaxab het die redes daarvoor so uiteengesit.
En Unam-ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu het sy reaksie so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.