Musk looi federale burokrasie February 12, 2025

President Donald Trump het ʼn uitvoerende bevel onderteken wat agentskappe opdrag gee om met die Departement van Regeringsdoeltreffendheid saam te werk om personeel te verminder en aanstellings te beperk. Die opdrag is dat agentskappe begin om hul arbeidsmag op groot skaal te verminder en dan nie meer as een persoon vir elke vier wat afgedank is, aan te stel nie. Die miljardêr Elon Musk het by die Withuis in ʼn striemende toespraak gesê die federale burokrasie is vol onverkose bedrieërs: 

Musk self is onverkose…