Beleggers moet eerder vanjaar diversifiseer

Beleggers sal vanjaar op hulle tone gehou word deur veral Amerikaanse beleid deur die Trump-administrasie, geo-politieke spanning, handelbeperkings en klimaatsverandering. Beleggers word aangemoedig om te diversifiseer, en veral in inflasiebestande bates. Tumelo Thudinyane, assistent portefeuljebestuurder by Old Mutual het meer.