Trump het weer sy mes in vir SA

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy aanvalle op Suid-Afrika herhaal en sê die situasie in die land is gevaarlik. Hy het verlede Vrydag ‘n uitvoerende bevel onderteken wat hulp van die VSA aan Suid-Afrika opskort, en waarin hy sy afkeuring uitspreek oor die land se onteieningsbeleid en sy volksmoordsaak teen Amerika se bondgenoot, Israel. Trump wat beweer daar is wydverspreide grondgrype wat ingevolge die Onteieningswet plaasvind, sê die situasie is sleg vir baie mense: