Meatco voor waterskeiding

Meatco se spesiale ledevergadering vind môre om nege by Nipam in die hoofstad plaas. Die vergadering is aangevra deur die Lewendehawe Produsente-organisasie  om terugvoer te kry oor talle kwessies na twee mislukte pogings om ‘n jaarvergadering te hou. Registrasie vind tussen half-agt en half-nege plaas. Kosmos  94.1 Nuus het met landboukenner Wallie Roux gesels. Hy sê dit is ‘n waterskeiding-vergadering wees.