Easterby se manne het gedoen wat hulle geoefen hetFebruary 10, 2025
Ierland se tydelike hoofafrigter, Simon Easterby, het sy span geloof na hul bonuspunt-oorwinning van 32-18 oor Skotland in die Sesnasies-reeks op Murrayfield. Ierland se sege is te danke aan Calvin Nash, kaptein Caelan Doris, James Lowe en Jack Conan se drieë, plus 12 punte wat die nuweling, losskakel Sam Prendergast, bygedra het. Die span kon vir die derde agtereenvolgende keer die titel opraap. Easterby sê die spelers het gedoen waaraan hulle geoefen het: