Erongo-polisie teiken dwelms om misdaad te stop

Dwelms word gereeld in die Erongo-streek deur die polisie gekonfiskeer en talle verdagtes gearresteer, volgens misdaadverslae, en dit lyk of dit net toeneem. In ‘n onlangse twee-weke operasie 28 mense in hetenis geneem vir die besit van dagga, 15 vir Mandrax, 13 vir crack-kokaïen en nog drie vir metamfetamien. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met hoofinspekteur Ileni Shapumba van die Erongo Polisie, wat sê hulle fokus op dwelms want dit vererger misdaad. Hy verduidelik.