Vandag is Wêreldkankerdag
Vandag is Wêreldkankerdag onder die tema Verenig in Uniekheid wat die innerlike krag van elke individu wat deur kanker geraak word, weerspieël. Die Namibiese Kankervereniging sê elke persoon se pad is ander maar, saam, word ‘n gemeenskap gevorm. Die vereniging se uitvoerende hoof, Rolf Hansen.