Suid-Afrika en die ANC het die wêreld se aandag

Donald Trump se aanmerkings oor grondonteiening in Suid-Afrika het die oorsese fokus direk op die buurland geplaas. Selfs vanaf België is daar boodskappe van ondersteuning aan blankes deur die Vlaamse parlement. In die VSA self, het die uiters gewilde Ben Shapiro die buurland se politiek so op sy potgooi bespreek.