Wat gaan Opul vanmiddag doen… kenner sê

Alle oë is op Opul en sy vennote wanneer hy vandag rondom drie-uur vergader. Daar word beaam dat die groepering sal waarskynlik nie bestaande planne verander om uitset geleidelik te verhoog wanneer hy vandag vergader nie, ten spyte van die Amerikaanse president Donald Trump wat Opul en sy de facto leier Saoedi-Arabië versoek het om pryse te verlaag deur meer olie te pomp. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende ekonoom Dawie Klopper gepraat.