Stad Windhoek moet homself met beter dinge besig hou as hondeFebruary 3, 2025
Dit wil voorkom asof die Stad Windhoek tot sy sinne gekom het oor sy voorgestelde honde-wetgewing waar eienaars fiksheidsertifikate moes besit, honde opgelei moet word en bure kan kla by aangestelde inspekteurs wanneer honde blaf. Boetes was ingesluit en die stad sou self moes honde-toilette oprig. Dit is deur die stadsraad van die hand gewys. Imms Nashinge, woordvoerder van die IPC sê die stad kan beter doen as dit.