Namibië, SA regerings ‘knou boere met Starlink-verset’
Boere en inwoners van landelike gebiede sukkel met onvoldoende internetdekking of swak seine, wat hul werksaamhede erg knou. ‘n Boer in die Suide, Peet van Staden, veg steeds met ‘n petisie om Starlink toegang aan Namibië te gee, wat dit sal oplos. Die kommunikasieministerie skop egter vas omdat Starlink nie Namibiese aanheelhouding het nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met dr. Theo de Jager, uitvoerende direkteur van die Suider-Afrika Agri-inisiatief, wat ‘n probleem in Suider-Afrika uitlig.