Reën: Daar is ‘n 1 uit ‘n 100 moontlikheid…

Die reën bly weg in baie dele van die land as gevolg van ‘ hoëdruk stelsel wat oorgroot dele van die land voorkom. Die plaaslike weerkenner George van der Merwe sê die stelsel kan moontlik Sondag weg beweeg wat dan volg sal toelaat om oor die land te beweeg. Maar, met die sikloon wat in die Indiese Oseaan ontwikkel is daar wat Van der Merwe beskryf as ‘n een-in-’n-100 kans vir goeie neerslae…