Gryslys-besluit oor Namibië op hande

Namibië is in Februarie 2024 by die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys gevoeg. In 2024 was Namibië gasheer vir die taakmag se gesamentlike groepvergadering, waar . Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Bryan Eiseb, die direkteur van die Finansiële Intelligensiesentrum, wat sê die verpligte verslag oor remediërende aksie is ingedien. Op 17 Februarie sal die taakspan ‘n plenêre- en werkgroepvergadering in Parys aanbied, waar terugvoer verwag word.

Eiseb verduidelik die proses na die inhandiging van die verslag.