Shangula reageer op kwytskelding van Pepfar
Reaksie word ontvang op die kwytskelding van die president se noodplan vir Vigs-verligting, Pepfar, deur die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio. Dus, sal 55 lande wêreldwyd, Namibië ingesluit, steeds baat by die program. Kosmos 94.1 Nuus met die lynminister Kalumbi Shangula gepraat. Hy sê dit het geen impak op behandeling van MIV gehad nie.