Namibië vasberade om groennywerhede te vestig

Namibië is vasberade om ‘n groennywerheid-ekostelsel te bou al beur sommige belangrike ekonomieë weg van klimaatsoptrede. Dit volg nadat president Donald Trump Amerika onttrek het aan die klimaatsooreenkoms van Parys, wat die wêreld se belangrikste poging is om stygende temperature teen te werk. Hy het ook alle fondse van die Wet op Inflasievermindering vir skoon energie-konstruksie en -vervaardigingsprojekte opgeskort. Namibië se Kommissaris vir Groenwaterstof, James Mnyupe, sê die land se pogings om ‘n groennywerheid-ekostelsel te bou word in die wiele gery deur geopolitiek: