SANDF het nie voldoende ondersteuning in DRK nie
Die nasionale sekretaris van die vakbond van die Suid-Afrikaanse Weermag Pikkie Greef gee onvoldoende steun die skuld vir die dood Donderdag van nege Suid-Afrikaanse soldate tydens ‘n M23-rebelleaanval in Goma in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die soldate se weerstand het gekeer dat M23-magte in uitdagende omstandighede Goma binneval. Ondanks heldhaftige pogings om die rebelle se vordering te fnuik, kritiseer Greef swak kommunikasie oor sterfgevalle en beserings: