Auschwitz vandag 80 jaar gelede bevry

Dit is vandag 80 jaar sedert die bevryding van Auschwitz. Op 27 Januarie 1945 is die kamp in Pole deur die Sowjet-Rooi Leër. Ongeveer 7 000 gevangenes is deur die Duitsers agtergelaat. Die datum word erken as Internasionale Holocaust-herinneringsdag. Die sekretaris-generaal van die NV Antonio Guterres.