Misdaad loop oop in die land

Daar is vandag agt moordsake op die hoërhof-rol wat onder die loep kom. Terwyl daar nie werklike syfers beskikbaar is nie sê Macrotrends Namibië se moordsyfer het in 2021 op 12,45 per 100 000 inwoners gestaan. In Julie verlede jaar het Numbeo Namibië sesde op die misdaadindeks op die vasteland geplaas met Windhoek wat sewende gelys is. Sosio-ekonomiese uitdagings soos werkloosheid, inflasie en hoë lewenskoste, gekombineer met armoede en ekonomiese ongelykheid, het bygedra tot die hoë misdaadsyfer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *