Uiteenlopende weerstoestande word verwag, maar reën ookJanuary 21, 2025
Van vandag tot Donderdag sal Namibië uiteenlopende weerstoestande ervaar. Matige tot swaar reënval word in die noordelike, sentrale en oostelike dele verwag, terwyl baie warm temperature in die suidelike streke sal voortduur. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Richard Nashikaku van die Windhoek weerkantoor.