O&L belê N$500 000 in melkplaas vir water

Die Ohlthaver en List-groep het rondom 500 000 Namibiese dollar in die !Aimab-super-melkplaas by Mariental belê vir voldoende watervoorsiening in tye van droogte. Dit kom na water van die Hardapdam beperk was en later afgesny was vir amper drie maande. Watervoorsiening het intussen hervat maar op ‘n 80 persent basis na die dam invloei gehad het. Kosmos 94.1 Nuus het met die voorsitter en uitvoerende hoof van die groep, Sven Thieme gesels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *