Gbs-brand geblus, kenners moet sê oor oorsaakJanuary 21, 2025
Die NamPol bevelvoerder vir Omaheke, kommissaris Heinrich Tjiveze sê die brand by die Woermann Brock-winkel op Gobabis is geblus. Hy sê kenners word uit die hoofstad ontbied om die oorsaak van die brand te bepaal.