Enoch sê SA kan beleggingsgraad in twee jaar terugkry
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika kan sy beleggingsgraad-kredietgradering binne twee jaar terugkry. Die land is in 2020 tot volle rommelstatus afgradeer toe Moody’s Ratings sy skuld-assessering afwaarts aangepas en die land die eerste keer in 25 jaar sonder ʼn beleggingsgraad-gradering gelaat het. Godongwana sê in ʼn SABC-onderhoud by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, die regering fokus op strukturele hervormings om die land se potensiële ekonomiese groeikoers te verbeter: