DA sê Ntshaveni moet bedank 

Die DA eis die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, moet onmiddellik verwyder word na onthullings oor ʼn ondersoek deur die Valke na tenderkorrupsie van 2,5-miljoen Suid-Afrikaanse rand tydens haar ampstermyn by Ba-Phalaborwa-munisipaliteit. DA-woordvoerder, Dianne Kohler Barnard, hou vol sy kan weens hierdie ernstige bewerings nie in die kabinet aanbly nie  en versoek president Cyril Ramaphosa om op te tree. Sy sê dit dra by tot kritiek op ANC-leiers wat sonder aanspreeklikheid betrokke is by korrupsie: 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *