Vandalisme hou ligte af in Tshwane

Die DA in Tshwane sê die voortdurende vandalisme van elektrisiteitsinfrastruktuur is een van die grootste oorsake van uitgerekte en herhaalde kragonderbrekings wat dienslewering in die metro skaad. Themba Fosi van die DA sê meer as 720-meter kabels is onlangs gesteel onder die brug by die Garsfontein- en N1-wisselaar, wat ‘n uitwerking gehad het op groot dele van Tshwane, veral die sake-ondernemings in die gebied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *