Ultimate sê daar’s N$10,5m aan bewareas in ’24 bygedraJanuary 20, 2025
Ten spyte van regsuitdagings, politieke vuilspel en meer, sê Ultimate Safaris sy 2024-verslag as bewaringsvennoot vir bewareas toon uiters positiewe bydraes. Daar is meer as 10,5 miljoen Namibiese dollar bygedra aan die Uibasen Twyfelfontein, Doro !Nawas en Sorris Sorris bewareas maar uitdagings duur voort en mynwese in die gebied in die noordweste van die land het ‘n 30 miljoen dollar renosterkamp gestuit. Ultimate Safaris se uitvoerende hoof Tristan Cowley sê hulle sal beleggings voortsit.
I am really impressed together with your writing abilities as well as with the layout to your blog. Is this a paid subject matter or did you customize it yourself? Either way stay up the nice quality writing, it’s uncommon to look a great weblog like this one these days!