Rooilyn-saak: NNN het meer as politieke redes om nie te getuig nie

Reaksie word ontvang op berigte dat die visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah ‘n dringende aansoek by die hoërhof ingedien het om te keer dat sy getuig in Job Amupanda se rooilyn-saak. Sy en die Fishrot-verdagte en oud-justisieminister Sacky Shanghala is opgeroep. Politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah sê sy het meer as net ‘n politieke doel om nie te getuig nie. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *