Gaza-skietstilstand is uiters broos

Israel sê hy het 90 Palestynse gevangenes vrygelaat as deel van die skietstilstandooreenkoms met Hamas. Dit volg nadat drie gyselaars Sondag aan Israel oorhandig is as die eerste van 33 wat oor die volgende ses weke vrygelaat gaan word. Die meeste van die gevangenes is uit die Ofer-gevangenis in Ramallah vrygelaat. Die woordvoerder van die Israelse regering, David Mencer, sê die huidige skietstilstand is tydelik en hulle mag gevegte hervat indien nodig:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *