Gauteng-boere kort meer ondersteuning 

Die DA in Gauteng sê inwoners het te doen met die gevaar van voedselonsekerheid weens die gebrek aan steun deur die provinsiale regering vir boere. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê die jongste bruto binnelandse produk-data oor die landbousektor onthul die bedryf het in die derde kwartaal van 2024 ‘n skokkende afname van 28,8-persent beleef, wat die BBP-groei afgerem het met 0,7-persent. Sy sê die landbou is die ruggraat van voedselsekerheid: 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *