Boere kan baie baat by son- en windkrag

Om produksiekoste te verminder en die gevolge van klimaatsverandering te versag, moet boere hernubare energiebronne in die landbou integreer terwyl hulle daarna streef om bedryfsveerkragtigheid en winsgewendheid te handhaaf. Namibië se hernubare energiebronne, wind en sonkrag, het die potensiaal om betekenisvol te wees as dit met oorleg en doeltreffend in die landbousektor gebruik word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hanks Saisai, ‘n tegniese adviseur by Agribank wat in gewasse spesialiseer, wat die voordele van hernubare energie in die landbou verduidelik.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *