Verkose amptenare moes al bedank het, moet salarisse terugbetaalJanuary 17, 2025

Die sekretaris van die kabinet dr. George Simataa sê ingevolge die Kieswet moet alle ampsdraers wat verkies is tot die Nasionale Vergadering op die dag van die aankondiging moet bedank. Hy sê in ‘n omsendskrywe dat sommiges nog nie bedank het nie en owerhede moet toesien dat dit wel gebeur.

As die betrokke individue betaal is sedert die verkiesingsuitslae aangekondig was, is hy of sy verplig om die salarisse wat hulle ontvang het sedert die bekendmaking van die uitslae terug te betaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *