Stad Windhoek gaan weer probeer ampsdraers verkies

Na talle mislukte pogings verlede jaar sal die Stad Windhoek weer poog om ‘n nuwe burgemeester, onderburgemeester, bestuurskomiteelede en voorsitter van die bestuurskomitee te verkies. Die datum vir die verkiesing is 21 Januarie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Moses Matyayi, Stad Windhoek se uitvoerende hoof, wat meer inligting gee.

Matyayi kon egter nie met sekerheid sê dat die raadslede sal opdaag of aanbly om die verkiesings af te handel nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *