FNB Namibië is top-werkgewer in Afrika

FNB Namibië is deur die Top Employers Institute as Top Werkgewer in Namibië en Afrika vir 2025 bekroon. Hierdie gesogte toekenning beklemtoon die maatskappy se verbintenis tot werknemerswelstand, groei, diversiteit, uitsonderlike werksomgewing en ontwikkeling. Dit het ook ‘n sterk organisasiekultuur wat insluiting en innovasie prioritiseer. Isdor Angula, hoofmensekapitaalbeampte van FirstRand Namibië, deel meer insig oor hulle sukses.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *