Alcaraz ‘wil skare vermaak’ by Aussie Ope

Tennis: Die Spanjaard Carlos Alcaraz het die eerste keer ‘n stel afgestaan in vanjaar se Australiese Ope, maar Nuno Borges van Portugal in vier stelle geklop en deurgedring na die laaste 16. Die 21-jarige probeer om die jongste speler ooit in die mans-enkelspel te word wat die loopbaan-Grand Slam voltooi. Die Duitser Alexander Zverev is ook deur na die vierde ronde nadat hy Jacob Fearnley van Brittanje verslaan het. Alcaraz erken hy probeer anders speel om die skare te vermaak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *