Skietstilstand was nie as gevolg van Trump-druk nie

Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu sê hy het met Amerikaanse president Joe Biden en gekose president Donald Trump gepraat en hulle bedank vir hul hulp om die skietstilstand-ooreenkoms te bereik. Tydens die skietstilstand wat Sondag begin, sal gyselaars en Palestynse gevangenes in fases vrygelaat word. Hamas se hoofonderhandelaar, Khalil al-Hayya, sê die ooreenkoms is ʼn mylpaal in die konflik met die vyand. Katar se eerste minister, Mohammed bin Abdulrahman Al Thani, sê daar was geen druk van die inkomende Trump-administrasie om ʼn ooreenkoms te bereik nie:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *