Azapo veroordeel uitsetting van Khoisan-betogers by Uniegebou
Die Azanian People’s Organisation sê die uitsetting van Khoisan-betogers by die Uniegebou in Pretoria onderstreep die regering se minagting van inheemse vryheidsgevegte. Hulle vra vir eenheid onder swart gemeenskappe en verwerp koloniale teorieë wat die Khoisan-identiteit verdeel en vernietig. Azapo-woordvoerder, Jabu Rakwena, ondersteun die Khoisan-volk se aansprake vir grondbesit, kulturele erkenning en die ontwikkeling van hul taal, sowel as die teruggee van voorvaderlike nalatenskap wat tydens kolonisasie weggeneem is: