Wysiging aan heffing-wet vir eierverkopersJanuary 15, 2025

Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad het ‘n wysiging in die pluimveebedryf aangekondig wanneer eiers verkoop word. Indien ‘n verkoper kies om die algemene heffings direk aan die raad te betaal in plaas daarvan dat die koper die heffings namens hulle invorder en betaal, sal dit volgens wet toegelaat word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Anja Boshoff-De Witt, die uitvoerende hoof van vleisstandaarde by die raad, wat die proses verduidelik het wat eierprodusente moet volg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *