Vrou, 21, breek rekord by SuidpoolJanuary 15, 2025

‘n Een-en-twintig-jarige Noorweegse vrou het die jongste persoon geword wat die Suidpool bereik het op ski’s, alleen en sonder bystand. Karen Kylleso, wat 1,52-meter lank is en slegs 48 kilogram weeg, het die 1 130 kilometer in net minder as 54 dae afgelê terwyl sy ‘n slee wat twee keer haar gewig is, getrek het. Sy onttroon Pierre Hedan van Frankryk in die Guinness World Records nadat hy in Januarie verlede jaar die rekord gestel het op die ouderdom van 26.

One thought on “Vrou, 21, breek rekord by Suidpool

  1. I am extremely impressed with your writing talents as smartly as with the structure for your blog. Is this a paid topic or did you customize it your self? Either way keep up the nice quality writing, it’s rare to peer a nice blog like this one these days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *