Oekraïne looi teikens diep binne Rusland

Oekraïne het Dinsdag verskeie teikens diep binne Rusland getref in wat hy sê sy mees massiewe aanval van die oorlog tot dusver is. Ammunisiedepots en chemiese aanlegte is in verskeie streke getref, waarvan sommige honderde kilometers van die grens is, volgens die weermag se algemene staf. Bronne in die Oekraïne se ntelligensie-agentskap het aan die BBC gesê die oornag-aanval was ‘n pynlike slag vir Rusland se vermoë om oorlog te voer. Rusland sê hulle het missiele wat deur die VSA voorsien is, sowel as VK-vervaardigde Storm Shadow-kruismissiele afgeskiet, en het belowe om op die aanval te reageer. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *