Hegseth herhaaldelik uitgejou tydens benoemingsessie

Donald Trump se benoemings vir die kabinet het begin en sy minister van verdediging Pete Hegseth het ‘n moeilike tyd daarvan gehad met lede van die publiek wat hom herhaaldelik uitgejou het.

Dertien benoemdes moet voor 11 komitees verskyn. Sommige sal maklik slaag, maar ander sal omstrede kwessies moet verduidelik. Dit wissel van beweerde seksuele aanranding en alkoholmisbruik tot verhoudings met diktators en skeptisisme oor inentings.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *