Chinese tegnologie word in VSA-motors verbiedJanuary 15, 2025

Amerika het ʼn regulasie afgekondig wat Chinese tegnologie effektief in motors in die Amerikaanse mark verbied, en dis gemik teen sagteware en hardeware van die wêreld se tweede grootste ekonomie op nasionale veiligheidsrisiko’s. Die aankondiging kom terwyl die uittredende president, Joe Biden, na ‘n maande lange reguleringsproses beperkings op Chinees-vervaardigde tegnologie verskerp. Die regulasie volg ook op ‘n aankondiging vandeesmaand dat Washington nuwe regulasies oorweeg om risiko’s met hommeltuie aan te spreek met tegnologie van teëstanders soos China en Rusland. 

One thought on “Chinese tegnologie word in VSA-motors verbied

  1. I’m extremely impressed with your writing skills and also with the format on your blog. Is this a paid subject or did you modify it yourself? Either way stay up the excellent quality writing, it is uncommon to look a great blog like this one nowadays!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *