Action Society vir toegang hê tot lys van seksuele oortreders
Action Society vra openbare toegang tot die lys van seksuele oortreders, na aanleiding van kommer oor die paroolstelsel se versuim om gemeenskappe te beskerm. Dit volg nadat Sphiwe Isaac Makula tot 25 jaar tronkstraf gevonnis is vir die verkragting van ‘n 19-jarige vrou van Duduza in Ekurhuleni. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, voer aan die paroolstelsel, wat herhalende oortreders soos Makula toegelaat het om weer te oortree, dringende hervorm moet word om vroue en kinders te beskerm: