Uitslae: 29% van gewone vlak kwalifiseer vir tersiêre opleidingJanuary 14, 2025

‘n Totaal van 40 757 voltydse leerders het die gewone vlak-eksamens geskryf waarvan 29,5 persent kwalifiseer vir tersiêre opleiding, 4,3 persent beter as in 2023. Die lynminister Anna Nghipondoka is steeds besig om uitslae bekend te maak. In 2023 het ten minste 75 persent van die leerders nie vir tersiêre onderrig gekwalifiseer nie en dit was ‘n verbetering van 3,8 persent op 2022. Die Oshikoto-streek het die beste vertoon vir gewone vlak eksamens. Die vertoning deur die 39 002 deeltydse leerders op gewone vlak het verswak en daar is kommer oor die leerders. Nghipondoka sê die kwessie sal aandag geniet. 

One thought on “Uitslae: 29% van gewone vlak kwalifiseer vir tersiêre opleiding

  1. I’m extremely inspired along with your writing abilities as smartly as with the layout in your weblog. Is this a paid topic or did you modify it yourself? Anyway keep up the nice quality writing, it is uncommon to peer a great blog like this one nowadays!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *